Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Misdadigers teiken motors
Inwoners van Paarl-Oos word weer eens gewaarsku om versigtig te wees vir slaan-en-gryp-misdade by verkeersligte in die Chicago-omgewing.
-
-
-
-
DM sê hy is ook teen uitsettings
Altesaam 150 uitsettingsake moet deur howe in die Drakenstein- munisipale gebied aangehoor word, maar die munisipaliteit het geen beheer oor uitsettingsbevele nie en is sterk teen uitsettings gekant.
-
Hoekom die wêreldwye vrees vir Vrydag die 13de?
Die nommer 13 word histories as ongelukkig beskou. Vrydag is immers volgens sekere gelowe die dag van die hekseverbond, asook die 13de Apostel het in die Christelike geloof vir Jesus verraai.
-
Saadjies lei tot vet oes vir Tayla
Die groentjie-entrepreneur Tayla Fisher (13) se tuiskwekery is minder as ’n jaar oud, maar sy het die afgelope naweek reeds haar tuinvurk in haar eie stukkie grond op die plaas Origin buite Wellington gesteek.
-
Winkelsentrum samel boeke in vir Charleston Hill
Paarl Mall samel tans leesboeke vir Laerskool Charleston Hill se biblioteek in.
-
Vrae oor De Kraal-projek
Die jare lange raaisel oor die herlewing van De Kraal bly steeds op talle se lippe.
-
Besoek gerus ’n plaaslike museum
Museumdag word wêreldwyd jaarliks op 18 Mei gevier met die doel om mense bewus te maak van die waardevolle artikels wat in museums te sien is en ook om mense bewus te maak van die belangrike rol wat museums speel.







