Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wat nou van Wellington-toerisme?
Onsekerheid oor die stand van Wellington-toerisme neem toe terwyl die Drakenstein-munisipaliteit toeriste na die Wellington-museum wil verwys om inligting te bekom. Maar, sê die Wellington-museum, hulle is nie kenners op dié gebied nie.
-
DM to pilot new power suppliers
When load shedding first started in South Africa a few years ago many residents found ways to cope without two hours of electricity, but in recent weeks the increased hours without electricity have got many residents and businesses fuming.
-
DM-beursie kry fris inspuiting
Die Drakenstein-munisipaliteit gaan in die volgende paar jaar ’n goeie geldinspuiting kry met die verkoop of verhuring van bykans 60 vakante munisipale erwe in Paarl, Paarl-Oos en Wellington.
-
-
Een dood en een ernstig beseer toe taxi rol
Een persoon is dood en talle beseer toe ’n minibus taxi op die N1 by die Paarl Donderdagoggend gerol het.
-
’n Ma en ’n ouma vermoor
“Sy was ’n ma wat die grootste liefde vir haar kinders gehad het. Die liefde wat sy vir daai kind gehad het, was buitengewoon; sy het alles vir hom gedoen.”.
-
Neem kennis van dié misdaad
Die Paarl-Wes-polisiëringsforum in samewerking met die Paarl-polisie wil graag die publiek oor die nuutste misdaadneigings vir Junie inlig.
-
-
Kenner sê oor krag vir uitvoer
Met die huidige ineenstorting van die eens kragreus Eskom word vrae dikwels gevra oor die kragvoorsiener wat voortgaan om krag aan ander Afrikalande te voorsien.
-
Come and savour the best German chorales
The 52th Schützweek is currently taking place at the Manyano Centre in Paarl and ends with a choir performance on Saturday at the Toringkerk.






