Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kanomarathon: Beserings of nie, Oom Jannie (84) gaan roei
Selfs ‘n besering wat hy sowat ‘n week gelede aan sy ribbekas opgedoen het, sal nie die 84-jarige Jannie Malherbe keer om vanjaar sy 52ste agtereenvolgende Bergrivier-kanomarathon te voltooi nie. […]
-
ATKV Wellington vir werk vereer
Die Wellington ATKV het tydens die nasionale prysuitdeling in Mei twee pryse ontvang, wat die lede en bestuur se harde werk en gemeenskapfokus vier.
-
Betaalde parkering kom eersdaags in Franschhoek
Franschhoek stel vanaf 1 Julie betaalde parkering van R10 per uur vir besoekers en toeriste in.
-
‘Dronk’ polisielid ry in motor vas
‘n Polisiebeampte wat in Mbekweni woon word ondersoek nadat hy glo onder alkohol invloed ‘n motor gebots het.
-
Oumagrootjie van die Paarl word 100
Joan Beyers wat onlangs haar 100ste verjaarsdag gevier het, raai mense aan om aktief en gesond te bly om ook só ‘n mylpaal te bererik.
-
South African Wine and Spirits Fund to drive transformation
The South African Wine and Spirits Fund (SAWSF) aims to transform the wine and spirits sector, launched through a partnership involving the Land Bank and the EU. With R195 million for transformation and R98 million for marketing, the fund focuses…
-
Chanelle Plaatjies-moordsaak: Twee verdagtes laat vaar borgaansoek
Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani […]
-
Swaar reën en rukwinde teister Wes-Kaap
Die Wes-Kaap ervaar uitdagende weerstoestande met swaar reen, oorstromings en sterk winde tot ten minste 27 Junie.
-
“Groter as lewensgroot” – vriende onthou legendariese Bakkes
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
-
Paarliet in Doha: ‘Die geboue het vibreer’
Die een oomblik kyk hy en sy vrou oudergewoonte Suidooster, toe spring hulle op weens ‘n oproerigheid buite. Geboue het vibreer en die lug is deur dodelike missiele verhelder. Só […]










