Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drakenstein onderhandel vir ‘beter salaris’ om senior amp eersdaags te vul
Dr. Johan Leibbrandt, die stadsbestuurder van die Drakenstein-munisipaliteit, het onlangs onthul dat die munisipaliteit met die provinsiale departement van plaaslike regering onderhandel vir ‘n hoër salaris vir die vakante pos […]
-
Klapmuts-man se Facebook-aankoop lei tot rooftog
Theodore Cloete (36) van Klapmuts en ’n vriend is in Philippi beroof nadat hulle ’n hommeltuig via Facebook Marketplace wou koop. Die rowers het hul motor en besittings gesteel.
-
Tandarts tree ná ‘n volle 47 jaar af
Dr. Piet Schoeman het ná 35 jaar by Dental on Main afgetree. hy sien uit om tyd saam met sy familie te spandeer.
-
Verligting vir senior Drakenstein-burgers
Drakenstein-munisipaliteit het vanaf 1 Julie ’n outomatiese 5%-korting op eiendomsbelasting aan inwoners bo 60 gegee. Pensioenarisse kan boonop aansoek doen vir ’n ekstra 10%-korting.
-
Nuwe skuiling vir Paarl-haweloses bekendgestel
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir […]
-
Munisipale parkeerterrein in die Paarl te koop
Drakenstein beplan om openbare parkeerterrein oorkant Paarl-polisiekantoor moontlik te verkoop. Die munisipale raad wag tans op ‘n waardasie en vra vir openbare insette.
-
Former policeman sentenced to 15 years for 1987 anti-apartheid activist murder
he Pretoria High Court delivered a historic 15-year prison sentence today (10 July) to former policeman Johan Marais, for the 1987 murder of anti-apartheid activist Caiphus Nyoka.
-
‘Sistemiese mislukkings’ in Deveney Nel-moordsaak in nuwe boek blootgelê
Misdaadverslaggewer Julian Jansen se nuutste boek ondersoek die tragiese dood van ‘n 16-jarige leerling en die waarskuwingstekens wat geïgnoreer is. In ‘n pragtige plattelandse dorpie het ‘n ondenkbare tragedie ontvou […]
-
Facebook romance scammers steal R3.4 million from Western Cape woman
Two young men appeared in the Bellville Magistrates Court today (10 July) following their arrest for an elaborate Facebook romance scam.
-
Young leopard dies after being caught in gin traps near Heidelberg
CapeNature confirmed the death of a young leopard following a call to assist in a rescue operation on 2 July in the Heidelberg area, near the World Heritage site Boosmansbos.










