Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarl-rugbyspeler vra sy meisie op veld om te trou
Léchaan Cupido wat haar rugbyspeler-kêrel, Keenan Williams, langs die veld ondersteun het, het nooit gedroom dat wanneer die eindfluitjie van die rugbywedstryd sou blaas, dit ’n nuwe begin vir hulle albei sou beteken nie.
-
Breërivier eis kano-koning
Die Paarl is in rou gedompel ná die verdrinking van die geliefde en legendariese Paarlse kanovaarder Giel van Deventer (72), wat Saterdag (20 Augustus) in die Breërivier naby Swellendam vermis geraak het.
-
Old School Legends tribute at Bôrdienghuis Theatre
Old School Legends tribute at Bôrdienghuis Theatre
-
Geen einde aan vullisstorting
Klagtes is vandeesweek uit verskeie oorde ontvang oor rommel waardeur inwoners van verskillende gebiede daagliks in die gesig gestaar word.
-
-
Children escape from ‘kidnapper’
Four youngsters from Sonop Primary School walking home in the pouring rain fled for their lives from an alleged kidnapper last Wednesday.
-
Nuwe MyRide Nissan net vir jóú
Die MyRide Nissan-tak in die Paarl is amptelik oop en pronk met ’n vars nuwe voorkoms waar klante welkom sal voel en verseker kan wees van goeie diens.
-
Paarl-Wes se GPF hou vergadering
Die Paarl-Wes-gemeenskapspolisieforum (GPF) nooi alle plaaslike inwoners en sake-eienaars om ’n openbare vergadering op 31 Augustus by te woon.
-
City Manager can stay for now
This week the Cape High Court ruled that the City Manager of Drakenstein Municipality can stay in his position until it makes its final decision.
-







