Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Oom Giel word só onthou…
Stilweg het ’n sagte spaan spore op die water gelaat het ’n moedige spaan die weg gebaan ’n dapper spaan ’n bres geslaan ’n trotse spaan alleen bly staan stilweg het ’n sagte spaan heengegaan tog bly vir altyd die…
-
Initiation is culturally concerning
Although traditional initiations are institutions to be celebrated and protected as a cultural heritage, they are often associated with controversy, harm and, in extreme cases, death.
-
Roxi dans oor die note
Van ballerina tot klavierspeler en komponis – dis die ontluikende verhaal van Roxi Keiser, ’n gr. 11-leerder aan die Hugenote Hoërskool in Wellington. Roxi se eerste versameling van agt eie komposisies vir klavier is verlede Vrydagaand – op haar 17de
-
Kursus spreek boekdele
Die Taalmonument bied opleiding oor boekherstel en -bindery vir beginners aan met die boekherstel-spesialis George Wentzel by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM).
-
Donate blood today
The Western Cape Blood Transfusion service will be hosting a blood donation drive today (Thursday 1 September) at the Paarl town hall in Main Street.
-
Gesin kry weer tuiste
’n Herrie het die afgelope week losgebars toe ’n gesin in Langstraat Noorder-Paarl deur die balju op straat gesit is.
-
-
Tiener met wapen betrap
’n Bendebakleiery het Sondagoggend net ná middernag groot oproer in Wellington veroorsaak waarin ’n 14-jarige seun deur die polisie in hegtenis geneem is.
-
-
DM-verkeerslui onder skoot
“Uiters swak diens”, “foutiewe ongeluksverslae” en “weerhouding van openbare dokumente” vorm deel van ’n string klagtes wat teen die Drakenstein-munisipaliteit (DM) se verkeersdepartement aangemeld is.





