Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Brand op Dutoitskloofpas
Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) se branddienste en hul vennote, CapeNature is besig om ’n brand te bestry op Dutoitskloofpas.
-
WhatsApp wêreldwyd af
Gebruikers van die sosiale media-boodskapplatform WhatsApp, ervaar wêreldwyd probleme.
-
Paarlse blommevrou gou op TV
Marolee Smith (34) van die Paarl is een van die top-15- deelnemers wat binnekort in die tweede reeks van die werklikheidsreeks Die Groenste Vingers te sien is.
-
Mense wag dag in en dag uit en hoop net
Dag in en dag uit staan talle inwoners in lang rye by die departement van arbeid se Paarl-kantoor in Bredastraat in die hoop om gehelp te word.
-
-
Congregation dance for healing
On Sunday around noon a congregation of the Zion Apostolic Church (ZAC) was seen on Jan van Riebeeck Drive with colourful gowns that swished and swirled in the dust kicked up by dancing feet.
-
Restoring toilets, dignity, self-respect in schools
Schools in and around Mbekweni have been graced by the passion of Human Nature Community Project (HNCP), which set out to renovate their sanitary facilities and toilets.
-
Agtjarige sterf in een van vele brande die afgelope week
Nie net het menige huisgesin al hul besittings verlede week in brande in Newrest en Van Wyksvlei, Wellington, verloor nie, maar so het ’n ma ook haar agtjarige seun aan die dood afgestaan.
-
‘Moenie moed verloor,’ vertel Cameron aan buurtwagte
Dit gons behoorlik van positiwiteit ná Paarl-Noord-buurtwag se vergadering verlede Woensdagaand met Ian Cameron van Action Society.









