Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Poets beeld van Paarl
Ek sien nou die dag die mooi foto in Paarl Post van die sirkel by Jan van Riebeeckrylaan en Markstraat. Die sirkel by die Mall is ook baie mooi wanneer die rose so mooi blom.
-
-
Splinternuwe Engen vir Paarl
Die amptelike opening van die langverwagte herboude en opgeknapte Engen-vulstasie op die hoek van Hoof- en Hospitaalstraat, Paarl, word Donderdag 8 Desember gevier.
-
Messteek-verdagte gearresteer ná pa en seun hom uitken
‘n Verdagte wat vermoedelik by die messteekvoorval verlede Woensdag by die privaat koshuis in Paarl betrokke was, is gister met die hulp van ‘n buurtwag in hegtenis geneem.
-
Munisipale vragmotor ry seuntjie in Paarl dood
’n Vierjarige seuntjie van die Paarl het vanoggend (29 November) tragies gesterf toe hy deur ’n vragmotor omgery is.
-
Court order gives victim protection
Victims of domestic violence, whether physical or verbal, may not feel very comfortable speaking openly about what they are going through. This often makes it even more difficult for them to reach out for help.
-
Nederburg puts it’s name behind aquaponic farmings
Distell has embarked on an eco-friendly, water recyclable aquaponics project to grow a variety of vegetables and also farm fish, at its Nederburg Winery in Paarl. As a hub-and-spoke venture, it is geared towards building skills, empowering local entr
-
-
Vrou glo deur eks ontvoer
’n Vrou van iets in die twintig is Saterdag (19 November) in die oggendure na bewering deur haar gewese kêrel van ’n plaas in Agter-Paarl af ontvoer.
-
Talle optogte deel van 16 dae
Die 16 dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders begin amptelik môre.







