Die bestuur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het verlede Donderdagaand die naamsverandering van hul koffiewinkel amptelik bekend gestel en gevier. Die Suikerkan, soos die koffiewinkel opnuut vernoem is, is vernoem na ’n spesifieke soort protea (Protea obtusifolia) wat deel is van die Suikerbossiefamilie. Met die bekendstelling van Die Suikerkan is die glasies ook geklink vir die nuwe bestuurder, Grant Morkel (links), en die eienaar, Mercia Ziervogel, wat plesierig lag toe dr. Elna von Schlicht (die uitvoerende burgemeester van die KWDM) en Michael Jonas (die direkteur van die ATM) die lint knip.Foto: Heleen Rossouw

Koffie, taal en uitsig op Paarlberg

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article