Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Besige Nuwejaar vir ooievaar in Paarl
Die ooievaar het omtrent ’n besige eerste dag van die jaar gehad toe altesaam 17 babas in die Paarl-hospitaal gebore is.
-
Maak litte los met The Rockets
As jy nog nie dié energieke popgroep, The Rockets, in lewende lywe aanskou het nie, is Saterdag 28 Januarie ’n aand wat jy nie kan misloop nie.
-
‘Piekniek’, ‘musiek’ at N’burg
The Cape’s favourite family-friendly Afrikaans outdoor music festival, Piekniek en Musiek, has secured chart-topping musicians Spoegwolf, Jo Black and Karlien van Jaarsveld for its next picnic concert at the picturesque Nederburg Wines in Paarl on Su
-
Betaal diens met jou kaart
Die aankondiging deur Drakenstein-munisipaliteit aan die begin van die jaar dat sy verkeersentrums asook die munisipale hof van 3 Januarie nie kontant sal aanvaar nie en slegs met bankkaarte transaksies sal doen, het gemengde reaksie by die publiek g
-
Boland Kavaliers huldig afrigter ná hartaanval
Lionel Cornelius, ’n assistent-afrigter van die Boland Kavaliers, is Sondagoggend aan ’n hartaanval op die Bredasdorp-gholfbaan dood.
-
-
Menseredders hou dinge veilig
Die toename in besoekers aan openbare swembaddens tydens die warm somermaande skyn opnuut weer die lig op waterveiligheid en die belangrike rol van menseredders.
-
Savour Stellenbosch life at upcoming Street Soirees
Settle into the balmy evenings of the season by joining celebrated wineries at the Stellenbosch Street Soirees. A favourite for friends to catch up over fine food and wine beneath famous oaks and wine-lovers seeking to experience the heartland of…
-
Polisie slaan toe op groot daggaplantasie in Amstelhof
’n Vermeende verkragter van Paarl-Oos is verlede week (5 Januarie) ook vir die onwettige kweek van daggaplante vasgetrek.
-
Wes-Kaapse Energieraad poog om provinsie energie veerkragtig te maak
Premier Alan Winde het vandag die eerste vergadering van sy nuutgestigte Energieraad gehou.







