Hennie Gerber van die Paarl het onlangs sy en sy suster se ou skoolklere van baie jare gelede in sy ouerhuis gevind en geskenk aan die laerskool waarin hulle destyds was, Laerskool WA Joubert. Links oorhandig Gerber die klere aan die skoolhoof, Leticia le Roux. Die skool sal die uniforms uitstal as deel van sy geskiedenisversameling.Foto:
Credit: SYSTEM
Moet nooit weggooi nie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.