Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fotograaf ná beweerde verkragting aangekla
’n Plaaslike fotograaf het gister in die Wellington-landdroshof op aanklagte van verkragting verskyn.
-
-
Moedige atleet (22) het hoop ná kanker
“Ek het in Augustus 2021 my heup gekraak en was vir drie maande op krukke. Ek het gedurende hierdie tyd baie gegroei en die Here het my vir die onbekende wat op my gewag het, voorberei.”.
-
‘Pen Basson-velde almal se tuiste’
Die Wellington-krieketklub wat in 1897 gestig is, sal vanjaar sy 126ste bestaansjaar vier, wat dit amptelik een van die oudste sportklubs in die Wes-Kaap maak.
-
-
Verken idiome met bordspeletjie
“Elke kind is ’n potensiële spreker. Nie almal is egter redenaars nie.”.
-
Pakistani Women cricketers show Mbekweni Primary girls how its done
Pakistani Women cricketers show Mbekweni Primary girls how its done
-
Werk vertraag weens beurtkrag
Inwoners van die lane in Paarl, in die omgewing van Devine- en Patriotstraat asook die Bergrivier Boulevard, was Vrydag ure lank sonder water nadat nog ’n ondergrondse munisipale waterpyp gebars het.
-
From gang leader to change agent
Kurt Vlok was born and raised in Lantana, a community of Paarl notorious for gang wars.
-
‘Boom box-killer’ wanted
The Paarl police need the public’s help to provide information on the murder of 29-year-old Ismael Onverwaght who was fatally stabbed near the Hugenote Train Station in August last year.









