Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
‘Steunpilaar’ van Paarl oorlede
Die Paarl is ’n steunpilaar armer ná die onlangse afsterwe van Stephanus Schoeman, wat ’n geliefde geestelike leier in die Nuwe Apostoliese kerk asook ’n voormalige werker van Drakenstein-munisipaliteit was.
-
Misdaadsyfers glad nie positief
Die nuutste misdaadstatistieke skets glad nie ’n “positiewe prentjie” van die misdaadsituasie in Suid-Afrika nie, het Bheki Cele, die minister van polisie, erken.
-
Sherbert! Nuwe dwelmgier onder kinders wek kommer
Die raadslid Stephan Landsberg het op die Wellington Aksie Groep (WAG/Stop) op Facebook ouers se aandag gevestig op ’n nuwe tuisgemaakte dwelmmiddel wat onder kinders in Wellington voorkom.
-
-
Security apprehends Groenvlei burglar
Last Wednesday (15 February), a suspect was successfully captured by security officers in Groenvlei, Paarl North, following a home invasion in the early hours.
-
‘Pen Basson-velde almal se tuiste’
Die Wellington-krieketklub wat in 1897 gestig is, sal vanjaar sy 126ste bestaansjaar vier, wat dit amptelik een van die oudste sportklubs in die Wes-Kaap maak.
-
-
Verken idiome met bordspeletjie
“Elke kind is ’n potensiële spreker. Nie almal is egter redenaars nie.”.









