Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Siphokazi Booi’s accused killer’s lawyer a ‘no-show’
At least 50 residents of Mbekweni gathered in song and protest on the doorstep of the Paarl Regional Court in tribute to Siphokazi Booi, who was murdered.
-
Sport stalwart remembered: ‘R.I.P. Mr Mo’
Local sport legend Maawyah Moerat, also known as the life and soul of junior rugby in Paarl, will forever be remembered for his calm, soft nature behind his passionate impact.
-
Wellington-firma Malutsa systap arbitrasie
Sowat ses werkers van die ingenieursfirma Malutsa in Wellington pleit al maande lank dat hul base ingevolge die arbeidswet hulle moet aflê ná beweerde jare van rompslomp, onreëlmatige vergoeding, verlengde korttyd en ’n gesloer met verpligte afleggingspakkette.
-
‘Snake(s) on a plane’ nie net ‘n rolprent nie
’n Gevaarlike dog komiese oomblik het hom verlede Maandag (3 April) in die lug oor die Vrystaat afgespeel toe ’n vlieënier, wat van Worcester na Mbombela (Nelspruit) gevlieg het, ’n Kaapse kobra in sy Beechcraft Baron gewaar het.
-
-
Musiekteater uit boonste rakke by Suidoosterfees
Die 20ste Suidoosterfees, van 26 April tot 1 Mei by die Kunstekaap in Kaapstad, spog met uitstekende produksies op die NATi Musiekteater-program.
-
Gee jou skryfdrome vlerke by die Breytenbach-galery
Dr. Mia Oosthuizen en die Breytenbach-galery bied vanjaar hul tweede kinder- en jeugliteratuurskryfskool aan. Hierdie omvattende kursus duur 12 maande en bied skrywers die unieke geleentheid om jou storie-idee aan die hand van gespesialiseerde hulp t
-
Paarl-Oos-GPF nooi inwoners om aan te sluit
Die Paarl-Oos-gemeenskapspolisiëringsforum nooi inwoners wat daarvoor kwalifiseer om vir vakante poste by die forum aansoek te doen.
-
‘Gemeenskap byt hand wat voer’
Die stasiebevelvoerder van die Paarl-Oos-polisie het die beskadiging van ’n polisievoertuig, wat onlangs in die Magnolia-gebied onder die klippe gesteek is, ten sterkste veroordeel.







