Die Bethel Congregational kerk in Paarl het weer eens hul jaarlikse kruisoptog ter viering van Jesus Christus se kruisiging die afgelope Paasnaweek gehou. Bo stap die gemeentelede met die kruis op pad kerk toe.

Foto: Ernest Kilowan

Kerk hou tradisionele kruisoptog

Die Bethel Congregational kerk in Paarl het weer eens hul jaarlikse kruisoptog ter viering van Jesus Christus se kruisiging die afgelope Paasnaweek gehou. Bo stap die gemeentelede met die kruis op pad kerk toe.

Foto: Ernest Kilowan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article