Die Paarl Post wil hiermee ’n regstelling maak oor die “VGK hou tradisionele kruisoptog”-fotoplasing in verlede week se uitgawe van 13 April. Ds. Danny George het intussen bevestig dat die optog eerder deur die Bethel Congregational Church in Paarl uitgevoer is.




