Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
ShenFM at Wines Festival
This year the Summer Wines Festival will take place at Country Grand in Franschhoek on Saturday 4 March from 11:00 to 16:00 followed by an after-party with a wine and cocktail bar and live music.
-
Weltevrede se sportdae getel
Die Wellington-krieketklub het ’n klip in die bos gegooi toe hy beswaar gemaak het oor sportvelde, soos sy tuiste op die Pen Basson-sportterrein, oorbenut word terwyl agtergeblewe geriewe soos die Weltevrede-sportterrein tot niet gevandaliseer is.
-
Poskantoor dalk gou oop
Ná verlede week se nasionale begrotingsoorsig bestaan die hoop steeds dat die poskantoor eendag sy deure in die Paarlse middedorp sal heropen.
-
Pluk vrugte van seisoen se harde werk onder Oesmaan
Met die somer wat einde se kant toe staan, kan besoekers die volmaan op Saterdag 4 Maart by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) op die Paarlberg van nader bekyk.
-
Drakenstein help inwoners van Rooiland huise herbou
Die Drakenstein-munisipaliteit het Vrydag in ’n verklaring bekend gemaak dat ’n deurbraak met Rooiland-gesinne gemaak is en hy boumateriaal-pakkette aan geaffekteerde gesinne gaan verskaf om hulle sodoende by te staan.
-
‘Haweloses trek voor kollege in’
Foto’s van haweloses wat snags in Kerkstraat by die Hugenote-kollege in Wellington skuil en slaap is vandeesweek onder die aandag van Paarl Post gebring.
-
Swiss family donates uniforms to schoolkids in Mbekweni
Swiss family donates uniforms to schoolkids in Mbekweni
-
Dementia seminars in Paarl
The number of people living with dementia in its various forms is growing at an alarming rate, creating an ever-increasing need for suitably prepared carers.
-
Klapmuts-GPF-bestuur einde Maart verkies
Die Klapmuts-gemeenskapspolisiëringsforum wil sy nuwe bestuur op 23 Maart verkies.






