Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Misdaadkenner tree uit ná 39 jaar
Met meer as drie dekades se toegewydheid aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens – plaaslik asook internasionaal – tree die geharde kolonel Brian Oppelt aan die einde van Maart af.
-
TB-maand bring hoop en genesing
Tuberkulose is een van die topvyf onderliggende siektes wat lei tot sterftes in die Kaapse Wynland Distrik, waarvan Drakenstein deel uitmaak.
-
-
Pniël hou weer kerkbasaar
Pniël Congregational kerk se basaar word Saterdag 1 April op die kerkplein gehou.
-
Changes for local heritage advisory committees
After many years of having two separate heritage advisory committees for Paarl and Wellington, Drakenstein Municipality announced that going forward there will be only the Drakenstein Heritage Advisory Committee, which will serve both towns.
-
Paarl-Oos se GPF het werk
Die Paarl-Oos-gemeenskapspolisiëringsforum nooi inwoners wat kwalifiseer om vir vakante poste by die forum aansoek te doen.
-
Muur van herinnering in Parys-begraafplaas onthul
Sowat nege jaar nadat die grafte van talle afgestorwenes in die Parys-begraafplaas platgestoot is, is ’n muur van herinnering uiteindelik daar opgerig.
-
Rusoord hou basaar
Die Rusoord-ouetehuis in die Paarl het Saterdag 4 Maart sy jaarlikse basaar gehou.
-
-
Wen met The Rocket
Die Paarl is die perfekte plek vir The Rockets om tot ’n einde te kom. Só sê Theo Watt, voormalige voorsanger van The Rockets, oor die groep se heel laaste optrede dié Saterdag in die Amfiteater op Paarlberg.






