Die EBL-stigting het R6 000 aan Ronwe Primêre Skool na afloop van die EBL-atletiekbyeenkoms, wat onlangs vir pre-primêre skole gehou is, geskenk. Kylie Kulsen (EBL-lid), Veronica Whatney (skoolhoof van Ronwe) en Pieter Lourens (stigter van die EBL-stigting) was by die oorhandiging.Foto: Ernest Kilowan

Ronwe Primêr kry stewige geldelike hupstoot

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article