Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Paarl se rottang-legende word 100
Die legendariese rottang-vrou van die Paarl, Rita du Plessis, of te wel “Rita Mandjies” of “Rita Rottang”, soos haar jarelange kliënte na haar verwys het, word op 21 Mei vanjaar ’n volle 100 jaar oud.
-
-
-
Tova ewe opgewonde oor skool as rol in ‘Suidooster’
Die agtjarige Tova Julius van Wellington is die afgelope tyd op televisie in die sepie Suidooster te sien, waarin sy die karakter van Stella vertolk.
-
Eight foreign Sixty60 drivers arrested
The Department of Home Affairs’ immigration division in Paarl led an operation on Friday that saw eight foreign nationals employed by Checkers Sixty60 arrested.
-
Brandstoftenkwa slaan om op R44, pad gesluit vir verkeer
’n Brandstoftenkwa wat vanoggend (Donderdag) vroeg by die Puma-vulstasie langs die R44 omgeslaan het, het brandweer- en nooddienste laat skarrel om die toneel skoon te maak en te beveilig.
-
KSUT-studente sak en pak huis toe gestuur
Wellington se strate is stil en weerspieël die Vrydag-rustigheid nadat studente van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) verplig is om hul tasse te pak en terug te keer huis toe.
-
Verpleegkundiges vereer
In ’n werksdag is “dankies” soms skaars, maar wil die Wes-Kaap Gesondheid en Welstand hul dank betuig aan verpleegkundiges vir hul diens en sorg aan gemeenskappe – spesiaal op internasionale dag vir verpleegkundiges wat vandag gevier word.










