Die wêreldbekende motorverhuringsonderneming Europcar het weer sy voete na die Paarl gevind, en met die intrapslag het hulle ’n leenmotor aan die Hoër Jongenskool Paarl geskenk. Bo ontvang HJS se skoolhoof, Derek Swart (links), die voertuig van Andries Erwee (regs), hoofbestuurder van Europcar, en Elmien Pieters (middel), die eienaar van die Europcar Paarl-agentskap.


Europcar borg wiele vir HJS Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article