Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Groendal man (28) sterf by meisie se ouerhuis ná ‘bendegroep’ hom aanrand
Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) is glo […]
-
Boishaai skuif in eerste posisie in ná naelbyt Interskole-sege oor Gimmies
Die finale fluitjie het oor die 2025 Paarl Interskole geblaas met die Hoër Jongenskool Paarl wat in die laaste 14 minute die spel oorrompel het om ‘n naelbyt 35-33 oorwinning […]
-
Twee bejaardes ernstig aangerand toe rowers toeslaan by Franschhoek-gastehuis
‘n Bejaarde man en vrou is in die vroeë oggendure van Saterdag 2 Augustus met ernstige beserings gehospitaliseer toe drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek ingebreek, […]
-
Drakenstein ready for AARTO
Drakenstein Municipality this week said it has not been identified as one of the initial 69 municipalities selected for the rollout of the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences (AARTO) […]
-
‘Ja!’ vir nuwe hospitaal in die Paarl
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit […]
-
Wêreld se oë binnekort weer op die Paarl gerig
Die groot dag is byna hier – Saterdag (2 Augustus) sal die rugbywêreld se oë weer eens op die Paarl gevestig wees wanneer die Hoërskool Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool […]
-
Van Wyk help jong Bokke só
Charl Williams Wellington kan met trots terugkyk op een van sy eie se merkwaardige prestasies op die internasionale verhoog. Franklin van Wyk, oorspronklik van die plaas Hexberg net buite Wellington, […]
-
Wellington-opvoeder geskors ná hy glo seks-briefies aan leerlinge skryf
‘n Opvoeder by die Wagenmakersvallei NGK Primêre Skool in Wellington is tydelik gekors en sal nou in ‘n tugverhoor moet verskyn te midde van bewerings dat hy seksueel suggestiewe briefies […]
-
Drakenstein-branddienste kry nuwe wiele
Paarl Post is verlede week deur die Drakenstein-munisipaliteit genooi om in sy splinternuwe en moderne brandweerwa ‘n draai te ry. Die voertuig is onlangs aangeskaf nadat een van die branddienste […]
-
DA in Drakenstein waarskynlik onkant betrap toe PA wyk wen, meen kenner
Die DA in Drakenstein is waarskynlik onkant betrap en het nie verwag dat hy ‘n nederlaag sou ervaar in ‘n wyk waarin sy eie voormalige burgemeester woon en wat die […]









