Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wyk 22 se inwoners kla oor raadslid ‘nie sy plig doen’
Inwoners van wyk 22 in die Paarl is ontevrede met DA-wyksraadslid Felix Cupido, wat nie sy pligte nakom nie, infrastruktuurkwessies aan te meld of gemeenskapsvergaderings te hou nie.
-
Paarlse polisie ondersoek skietery in Bergrivierstraat
Inwoners van die Paarlse middedorp is Saterdagoggend vroeg uit hul slaap geruk toe skote naby Rembrandt Mall geklap is. ’n Man is in die skouer geskiet; twee verdagtes is in hegtenis geneem.
-
Afrikaanse Taalmonument vier ‘n halfeeu met ‘n stampvol feesprogram
Die Afrikaanse Taalmonument en Taalmuseum vier haar 50ste bestaansjaar jaar met ‘n stampvol feesprogram.
-
Major bust as Paarl police seize drugs worth over R20 million
A Nigerian national will soon appear before the Paarl Magistrates’ Court following his arrest on Tuesday (30 September) near the Huguenot Tunnel in Paarl, where tik and cocaine with an […]
-
KWV consolidates its position as the best brandy producer in the world
KWV Brandy of Paarl has been named Brandy Producer of the Year at the International Spirits Challenge for the seventh time, showcasing its historical excellence and wide global acclaim for its diverse spirits.
-
Kaapse Forum wil Boland Rugby se Grootuitdaag-beker in hof stop
Die Kaapse Forum beplan om die Hoogeregshof te nader om Boland Rugby se Groot Uitdaag-beker te staak weens omkoopklagte, terwyl ondersoeke nog aan die gang is.
-
Klapmuts loop tweede keer in minder as maand deur onder gewapende roof
Inwoners van ’n plaas buite Klapmuts is vroeg Sondagoggend tydens ’n gewapende rooftog oorval toe gewapende verdagtes toegang tot hul woning langs die Ou Paarlpad verkry het.
-
Skote klap in vroeë oggendure in Lady Greystraat in die Paarl
Inwoners het Saterdagoggend wakker geskrik toe verskeie skote in Lady Greystraat, Paarl, afgegaan het. ’n Man is gewond, twee verdagtes gearresteer en ’n saak van poging tot moord word ondersoek.
-
Verslag oor speurder se geestestoestand vertraag Wellington-moordsaak
Wayne Wantza (42) het weer in die Wellington-landdroshof verskyn ná die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is en Elzaan Gallant ernstig gewond is. Die saak isuitgestel tot 6 November.
-
Groot verlies vir Paarlse sakeman ná diewe plek ‘leegdra’
‘n Paarlse sakeman het ‘n verlies van sowat R300 000 gely toe drie inbrekers sy onderneming in Drommedarisstraat verlede Maandagnag (15 September) feitlik “leeg gedra” het. Jeremy Arries, die eienaar van […]










