Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Twee in hof ná moord op bejaarde
Die twee verdagtes, Jillian Cloete en Mninawe Vango, in die moordsaak van die 83-jarige Joan Joyi (née Carolissen) het vandeesweek weer in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn.
-
Herrie in raad, Speaker dek glo Poole se regskoste
Opposisiepartye in die Drakenstein-munisipale raad sê hulle was geskok toe Koos le Roux, die raad se Speaker, op ’n geslote raadsvergadering onthul het dat sy kantoor onbeskaamd die regskostes betaal van Conrad Poole, die uitvoerende burgemeester, wa
-
Almost all Gr 1 and 8 learners placed in schools
The Western Cape Education Department (WCED) confirmed last week that 98,7% of the Grade 1 and 8 learners who applied on time have been placed at schools for next year’s school year by the end of November.
-
Paarl Home Affairs closure
Due to the recent fire at Paarl’s Home Affairs office on 29 November, the office will be temporarily closed with no opening date as of yet.
-
Onnie voor op 19 aanklagte
Altesaam 19 aanklagte, insluitend verkragting, is teen die voormalige musiekonderwyser van ’n gesogte skool in die Paarl aanhangig gemaak. Hy is verlede jaar in ’n interne ondersoek aan seksuele teistering skuldig bevind, en is in November vanjaar we
-
Stank duur voort in Wellington en dele van die Paarl
Die stank weens ’n voortslepende veldbrand by die Wellington-afvalwatersuiweringsaanleg is nou nie meer slegs ’n kwellende probleem vir Wellingtonse inwoners nie, maar dit word ook in gebiede soos Newton, Groenheuwel, Klein Parys en Noorder-Paarl erv
-
Wellington gaan Nuwejaar stil en sonder klopse binne
Die strate van Wellington sal weer stil-stil die nuwe jaar ingaan – in die afwesigheid van die vrolike passies en ritmes van die tradisionele klopse-vertonings.
-
Nuwe dekaan vir sosiale innovasie
Hugenote Kollege maak met trots die aanstelling van dr. Frederick Marais as dekaan van die Skool vir Sosiale Innovasie bekend om navorsing te doen oor kerklike en gemeenskapsinnovasie.
-
-










