Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bejaarde van sy selfoon beroof
’n 83-jarige man is ’n rat voor die oë gedraai toe hy sowat drie weke gelede op die stoep van Huis Vergenoegd beroof is sonder dat hy dit onmiddellik agtergekom het.
-
Drakenstein se watergehalte ‘van die beste’ in die land
Die Drakenstein-munisipaliteit is volgens die nasionale departement van water en sanitasie een van die beste watergehalteverskaffers in die land, en hiervoor is hy weer eens Bloudruppel-status toegeken.
-
Personeel by Wellington-swembad beroof
Personeellede by die Drakenstein-munisipaliteit se Weltevrede-swembad in Wellington sal eersdaags berading ontvang nadat vyf gewapende rowers glo Saterdag (9 Desember) hier toegeslaan en die werknemers van verskeie besittings beroof het.
-
‘Troubeplanner sal moet boet’
Hoewel Martinette van Hansen, die kamstige “troubeplanner” van Malmesbury, glo ’n skikkingsooreenkoms met ’n Paarlse paartjie aangegaan het om die bykans R110 000 waarmee sy hulle ingeloop het, terug te betaal, wil die talle ander slagoffers nou weet
-
Dié Paarlse Spar-apteek bekroon as beste in streek
’n Gelukkige personeel verseker gelukkige kliënte, en dit is een van die redes hoekom die Spar-apteek in Charleston Hill in Paarl-Oos onlangs as die streek se Apteek van die Jaar aangewys is.
-
Paarl-polisiekantoor is ‘te wit’ sê plaaslike polisiehoof
Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Wes-Kaap het sy kommer uitgespreek oor beweerde uitlatings wat deur brig. Nokuzola Pete, die nuutaangestelde stasiebevelvoerder by die Paarl-polisiekantoor, op sosiale media gemaak is waarin sy glo sê dat daar n
-
Konstabel skiet na bewering 28-jarige man dood in Paarl-Oos
’n Ondersoek is gelas deur die Onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) nadat ’n polisiebeampte wat nie aan diens was nie, na bewering Saterdagaand (9 Desember) ’n 28-jarige man doodgeskiet het in Paarl-Oos.
-
Support Ham this Christmas
House Andrew Murray (Ham), a children’s home in Wellington, is appealing to the public for possible donations this Christmas.
-
-
Seun sterf ná taxi hom omry
Die 13-jarige Caylem Appollis is die afgelope naweek ter ruste gelê nadat hy deur ’n taxi getref is en voor sy dood meer as ’n week lank om sy lewe in die hospitaal geveg het.









