Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Koreaan by tonnel betrap met bedreigde skerpioene
’n Koreaanse burger is vandeesweek by die Hugenotetonnel in besit van 16 bedreigde skerpioene in hegtenis geneem.
-
Fredericks se stories verryk
Een voet innie kabr is ’n Afrikaanse kortverhaalbundel, polsend met Kaaps-Maleise invloede. Jy hoor die klanke van dié gemeenskap, “musky en soet soes ryke yt” die Jannat.
-
-
WATCH |3 choppers help contain Paarl Mountain blaze
Drakenstein Municipality has confirmed that the fire on Paarl Mountain that broke out in the early hours of Thursday morning has been contained, while active firefighting – in cooperation with the Cape Winelands District Municipality – is still ongoi
-
Routrip op W’ton
Die formidabele aktrise en sangeres Elzabé Zietsman sal binnekort op tuisbodem in Wellington te sien wees met haar eenvroustuk Routrip.
-
Sit lekker, voedsame kos
Die eerste skooldag van die nuwe jaar het aangebreek en dus is dit weer tyd om daardie kosblikkie elke dag vir jou geliefde kroos te pak.
-
Steve gaan weer woel op Welbedacht
Ná die ongelooflike sukses van verlede jaar se Steve Hofmeyr Live!-buitelugkonserte op Welbedacht in Wellington is besluit om dit weer te doen – op dieselfde naweek en dieselfde plek!.
-
Two men arrested for cable theft
Two suspects have been arrested in Paarl for the possession of stolen cables and copper cables in separate incidents over the past two weeks.
-
Regsman se toga skoonveld
Chris Kilowan, ’n advokaat in die Paarl, kon sy oë nie glo nie toe hy Saterdagaand (13 Januarie) na sy motor wat buite sy werksplek geparkeer was, gestap en opgemerk het sy toga, jabot en kravat is skoonveld.










