Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Seun verdrink by Pentzstraat
’n 13-jarige seun is dood nadat hy op 29 Januarie verdrink het in die munisipale Pentzstraat-swembad in Wellington.
-
’n Helpende hand met skooltasse vir gr.1’s
Helpende Hand se Wellington-tak het die voorreg gehad om skooltassies vir die gr.1-leerders van 2024 by Hugenote Laerskool en ook Laerskool Hugo Rust af te gee.
-
-
Wetgewer open amptelik in Paarl
Die Paarl sal die fokuspunt wees van die provinsiale regering wanneer die amptelike opening van die Wes-Kaapse wetgewer vir die jaar en die premier se provinsiale rede hier sal plaasvind op 19 Februarie.
-
111 arrested for drunk driving in the past week
The New Year started off on the wrong side of the tracks for many,’n with 111 people across the Western Cape being arrested by Provincial Traffic Officers on suspicion of driving under the influence of alcohol.
-
Binnelandse sake landwyd van lyn af
Die Departement van Binnelandse Sake het vanoggend bevestig dat sy dienste nie tans beskikbaar is nie weens ’n “tegniese probleem” op die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (SITA) se hoofraam wat toegang tot die Nasionale Bevolkingsregister (NPR) b
-
Brand woed steeds
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se branddienste en hul vennote gaan voort om die brand teen die hange van Paardeberg, Drakenstein, te bestry.
-
Paardeberg-brand nog nie volkome geblus nie
Verskeie oganisasies doen sedert Woensdag aktiewe brandbestryding teen die hange van Paardeberg.
-
Minstens 76 sterf op Wes-Kaapse paaie sedert begin Desember
Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het ’n beroep op padgebruikers gedoen om vir die duur van die feesseisoen versigtig op die provinsie se paaie te wees te midde van minstens 76 mense wat sedert die begin van Desember in ’n…
-
Krismiskamp in die Paarl bly ’n Bolandse gunsteling
Vir langer as ’n eeu al kuier Paarliete by Krismiskamp bo-op Paarlberg vir Kersfees.










