Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Drie vas ná gewapende rooftog
Drie mans is Dinsdagoggend ná ’n gewapende rooftog by ’n snoepie by die Caltex-vulstasie in Klein Drakensteinweg, Paarl-Oos, in hegtenis geneem.
-
Paarlberg bly ’n skat sonder weerga
Die somermaand is nog met ons vir ’n hele tydjie en dit is dus die perfekte tyd om ons majestueuse Paarlberg te ontdek.
-
-
Franschhoekpas dalk weer gesluit
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het motoriste gewaarsku om nie die padsluitingsborde by die Franschhoekpas te ignoreer nie en die pas slegs binne spesifieke tye te gebruik.
-
-
Koreaan by tonnel betrap met bedreigde skerpioene
’n Koreaanse burger is vandeesweek by die Hugenotetonnel in besit van 16 bedreigde skerpioene in hegtenis geneem.
-
Fredericks se stories verryk
Een voet innie kabr is ’n Afrikaanse kortverhaalbundel, polsend met Kaaps-Maleise invloede. Jy hoor die klanke van dié gemeenskap, “musky en soet soes ryke yt” die Jannat.
-
-
WATCH |3 choppers help contain Paarl Mountain blaze
Drakenstein Municipality has confirmed that the fire on Paarl Mountain that broke out in the early hours of Thursday morning has been contained, while active firefighting – in cooperation with the Cape Winelands District Municipality – is still ongoi
-
Routrip op W’ton
Die formidabele aktrise en sangeres Elzabé Zietsman sal binnekort op tuisbodem in Wellington te sien wees met haar eenvroustuk Routrip.










