Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Randy Marinus se seun sterf onverwags
Die bekende Paarlse rugbyman Randy Marinus (68), se seun, Arynn Marinus (35), is die afgelope Maandag (22 Januarie) onverwags oorlede.
-
Bidsprinkaan-maan is hier
Met die nuwe jaar is dit die perfekte tyd om asem te skep en die volmaan op ’n heerlike somersaand op die pragtige Paarlberg van nader te aanskou. Kom sien Vrydag 26 Januarie die maan opkom.
-
Final voter ’24 registration
The Electoral Commission of South Africa (IEC) has set the final voter registration weekend for 3 and 4 February. The first opportunity to register was on 18 and 19 November 2023.
-
-
KYK | Paarl-bobbejaan se aapstreke in dorp vir eers verby
’n Bobbejaan het die hele Paarl aan die gons nadat hy die afgelope naweek in die Paarl gearriveer het, is veilig weer tuis in die Dutoitskloofberge.
-
Jong dokter wil met hart dien
Dit was tydens haar gemeenskapsdiens as student by verskeie staatshospitale in onder meer Malmesbury waar die jong dr. Jana Eksteen (27) besef het watter uitwerking goeie en vriendelike mediese sorg op veral minderbevoorregte gemeenskappe het, en di
-
Geliefde rugbyspeler verdrink in Bergrivier in die Paarl
Nog ’n persoon het vanmiddag (20 Januarie) in die Bergrivier in die Paarl verdrink, dit ten spyte van talle waarskuwingstekens langs die rivier dat swem in die Bergrivier hier verbode is.
-
‘Regering faal honderde werklose jong dokters’
Die mediese vakbond Samatu asook die DA in die Wes-Kaap sê dit is weens ’n gebrek aan doeltreffende administratiewe prosesse oor finansiering binne die nasionale regering dat bykans 800 gekwalifiseerde jong dokters sukkel om internskappe en werk by s
-
Boishaaier oorleef gru-ongeluk waarin drie sterf
’n Leerder van die Hoër Jongenskool Paarl het ’n gru-ongeluk oorleef waarin drie skoolseuns tragies gesterf het.
-
Wellington-polisie meer sigbaar ná skietery
Die polisie in Wellington sê hulle sal voortaan multidissiplinêre optredes in brandpunte uitvoer na aanleiding van wat inwoners bestempel as ’n “toename in gewelddadige misdaad”, wat skietery en gevegte insluit.








