Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Drakenstein refuse delays due to breakdowns in fleet vehicles
Drakenstein Municipality said the delays in refuse collection since late last year were mainly due to unexpected breakdowns in its 17 refuse trucks’ compactors that are caused by residents disposing of non-household items such as garden refuse, tree
-
Kees kies weer koers na Amstelhof, Paarl
Die bobbejaan wat verlede week Paarliete op hol gehad het, is vermoedelik terug!.
-
GPF in Wellington fokus vanjaar op skole en veiliger buurte
Die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Wellington het vandeesweek tydens sy eerste vergadering vir die jaar gesê hy sal vanjaar hande vat met verskeie rolspelers, soos munisipale wetstoepassers, die polisie asook private veiligheidsorganisasies, i
-
Trio nabbed with 80 kg dagga on N1 highway
The Cape Winelands District Flying Squad and police K9 Unit arrested three men with 80 kg dagga travelling on the N1 towards Cape Town in the early hours of Wednesday (24 January).
-
Man en gesin oorleef kaping in Newton, Wellington
Shane Basjan (35), ’n inwoner van Newton in Wellington, moes verlede week na die Tygerberg-hospitaal gehaas word nadat hy in die nek gesteek is toe hy sy meisie en twee kinders tydens ’n kaping deur drie vermeende “tikkoppe” wou beskerm.
-
Dae en nagte se vlammehel in Boland weens veldbrande
Meer as 20 000 hektaar se plantasie is vandeesweek binne sewe dae in die omgewing van Kluitjieskraal verwoes te midde van ’n brand wat aanvanklik in Wolseley ontstaan en toe in die rigting van die Bainskloofpas en Slanghoekvallei versprei het.…
-
Paarl-polisiehoof bedank ná rasse-herrie
Brig. Nokuzola Pete, die omstrede stasiebevelvoerder van die Paarl-polisiekantoor wat einde verlede jaar in die sop was nadat sy op Facebook gesê het dié polisiekantoor is “te wit”, het vandeesweek bedank.
-
Gouda se Ouma Dora dank Heer vir 100 jaar
’n Voorbeeldige lewe en die begeerte om altyd naby die Here te wees, is die rede dat sy vir ’n eeu uitgespaar is en steeds die lewe kan geniet.
-
-









