Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Paarlse swemmer (77) sterf ná lang siekte
Die Paarlse swemmer Hildegarde Roux (van der Merwe) (MacClaren), is op 4 Maart op 77-jarige ouderdom ná ’n lang en tragiese siekte oorlede.
-
DJ Masoodah rocks, entertains
When people ask her how she knows all the golden oldies used in her musical compositions, Masoodah Harris, affectionately known as DJ Masoodah, simply says its because she grew up in a home where these songs would be on repeat.
-
-
Huiseienaars by Paarlse kompleks raadop
Ontstoke inwoners van Blue Mountain Mews, wat ’n deeltitel is van die Honeydew Country Estate-kompleks in die Bergrivier-boulevard in die Paarl, beweer die huidige besturende agentskap wat die kompleks bestuur, huiseienaars van Blue Mountain Mews kul
-
Faith (14) hardloop stof in ander se oë in ASA-stryd
Faith Konde (14) van Magnoliastraat in die Paarl is haar gesin asook die breër Klein Nederburg-gemeenskap se trots nadat sy by die Atletiek Suid-Afrika- kampioenskap (ASA) skoonskip gemaak het.
-
Wellingtonse tiener (17) sterf weens longontsteking
Lesley Rooi (17), ’n kranige rugbyspeler en gr. 11-leerder van Bergrivier Sekondêre Skool in Wellington, word vandag, Donderdag 28 Maart – op sy ma se verjaarsdag – ter ruste gelê nadat hy weens dubbele longontsteking dood is.
-
‘Regering moet sê oor vervalle Paarlse poskantoor’
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy is nou raadop nadat verskeie versoeke aan regeringsinstansies soos Prasa en Transnet om die plundering en rommelstrooiery by die ou Paarlse poskantoor te stop, op dowe ore geval het.
-
Boishaai-leerder oorleef ongeluk met hokkiestok
Daniel Botha (17), ’n matriekleerder aan die Hoër Jongenskool Paarl, het tydens ’n fratsongeluk die afgelope Vrydag (22 Maart) met ’n hokkiestok wonderbaarlik oorleef nadat hy bygebring moes word.










