Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hugenote-tonnel gesluit, talle brande, skade weens gure weer in Drakenstein
Stormsterk wind wat oor die naweek begin opsteek het is besig om groot skaalse skade en chaos te saai in die Kaapse Wynland.
-
‘Ek sterf byna,’ vertel skoolseun
Die afgelope jaar was alles behalwe maklik vir die 17-jarige Chris Jordaan, maar deur sy vasberadenheid en baie ondersteuning is hy staande nadat hy verlede jaar ’n ernstige kopbesering in ’n rugbywedstryd opgedoen het.
-
DA se Stephen Korabie as nuwe Drakenstein-munisipaliteit-burgemeester verkies
Stephen Korabie, ’n DA-raadslid van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, is Vrydag as die nuwe uitvoerende burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit verkies.
-
Paarliet verwesenlik sy droom met doktorsgraad
Op skool het hy nie altyd eerste gestaan op sport- en akademiese gebied nie, maar met die druk en motivering van opvoeders het André Pekeur, wat in Amstelhof in die Paarl grootgeword het, bo sy omstandighede uitgestyg en hard gewerk…
-
Weather warning issued for the coming weekend
The South African Weather Service (SAWS) has issued a weather warning for the upcoming weekend extending into next week Monday (8 April).
-
Report potholes in Drakenstein via SeeClickFix app
As part of its unwavering commitment to ensuring safer roads for motorists, cyclists and all other road users, the Drakenstein Municipality continues to encourage residents to report infrastructure concerns such as potholes via the SeeClickFix app.
-
Só lyk nuwe Drakenstein tariewe; inwoners gevra vir insae
Drakenstein-inwoners gaan waarskynlik van 1 Julie af dieper in hul sakke moet delf om by te bly met die nuwe voorgestelde tariewe – met verhogings van so veel as 8,56% wat voorlê vir onder meer water, elektrisiteit, sanitasie, vullisverwydering en…
-
Van die wingerd na die kroon
Die gemeenskapsaal in Saron was Saterdag 23 Maart volgepak met inwoners en plaaswerkers wat hul medewerkers gaan ondersteun het.
-
Autumn majesty at Tokara Rare Plant Fair, Garden
Experience Tokara in all its autumn finery when this acclaimed Stellenbosch family wine and olive estate, established on the gentle foothills of the Simonsberg, presents the annual Rare Plant Fair and opens its private farm gardens for public enjoyme
-
Challenges for Cape honeybee
The Cape honeybee might have global celebrity status in the insect world, but there are many challenges to secure the future of this “famous bee variety” and sustain its contribution as an apex pollinator in the Western Cape.









