Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarlse hof laat vaar aanklag teen 2 kabeldiewe
Twee vermeende kabeldiewe wat Sondag (21 April) deur die Drakenstein-munisipaliteit se wetstoepassers op heterdaad betrap en aan die polisie oorhandig is, is etlike dae daarna deur die Paarl-landdroshof vrygelaat.
-
‘G’n haas met aanstelling van nuwe Mayco,’ sê Korabie
Stephen Korabie, wat bykans ’n maand gelede as die Drakenstein-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester verkies is, sê hy het meer tyd nodig om op ’n nuwe burgemeesterskomitee te besluit sodat “net die beste leiers” aangewys kan word.
-
Wen met ontwerp vir Taalmonument-kenteken
Die argitek van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl, Jan van Wijk, sou vandag, 2 Mei, 98 jaar oud geword het. Ter ere van hom en omdat die instelling in 2025 met 50 lewensjare pronk, versoek die…
-
Paarliet versit berge op plaas
’n Paarlse ma en entrepreneur, Liovian Anderson, is te sien in die jongste seisoen van die KykNet-werklikheidsreeks Plaasjapie.
-
‘Besetters’ by Ou Meulhuis in die Paarl glo met gewere gedreig
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy ondersoek bewerings dat private veiligheidswagte glo op die instruksie van ’n munisipale amptenaar ’n gesin, wat die Ou Meulhuis in die Paarl beset, met hul haelgewere “gedreig en geïntimideer” het.
-
SPAR gives back
SPAR Western Cape donated 22 000 packs of Petals sanitary pads to the Boland Veterans Cricket Association [BVCA] at the SPAR Distribution Centre recently.
-
Kry inspirasie op kreatiewe dag by Waterpoel-ateljee
Die Waterpoel-ateljee is langs die Laborie-wingerd geleë, by Bergheim Kelder en Trudy Oosthuizen Ceramics, met die ingang in Jan Phillipsbergpad.
-
School marks 65th
Paulus Joubert Primary School celebrates its 65th anniversary. It presents Mr & Miss Paulus on Monday 6 May at the VGK Huguenot Strauss Hall.
-
Perlemoen smokkelaar ry in gebou vas; in kritieke toestand in hospitaal
’n 47-jarige man van Hermanus wat na bewering perlemoen onwettig vervoer het, lê in ’n kritieke toestand in ’n hospitaal nadat hy tydens ’n jaagtog met die Paarl-polisie deur ’n gebou in die dorp geploeg het.
-








