Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisiegeneraal kry die trekpas ná ontvoering, dwarsboming aanklagte
Genl.maj. Mzwandile Tiyo, ’n voormalige bevelvoerder van die Paarl-polisiekantoor en daarna misdaad-intelligensiehoof van die Wes-Kaap, is vandeesweek afgedank te midde van ’n vlaag wanadministrasie-bewerings teen hom.
-
Erfenis vanjaar groot gevier
Die Intangible- kulturele erfenisfees in Wellington, ter viering van Erfenismaand, is weer hier en word op 14 September by Wellington Museum aangebied.
-
Police arrest 8 for illegal possession
The South African Police Services followed-up on information, which led to the arrest of eight suspects for possession of unlicenced firearms this past Sunday (11 August) in Klapmuts, according to WO Joseph Swartbooi, a spokesperson for the provincia
-
-
-
Justice for murdered Siphokazi Booi as boyfriend sentenced to life imprisonment
The trial of Sithobele Qebe came to an end on Tuesday (13 August) when he was sentenced to life imprisonment for the murder of his girlfriend, Siphokazi Booi (27), in September 2021.
-
-
Hofbevel gee informele handelaars by Shoprite die trekpas
’n Onlangse bevel van die Kaapse hooggeregshof het om en by 15 informele handelaars by die Shoprite-winkelsentrum in die Paarl die trekpas gegee.
-
‘Vroueregte geld vir die hele jaar’
Nasionale Vrouedag word elke jaar op 9 Augustus gevier, ’n dag wat die moed, krag en bydraes van vroue in die land herdenk en vier. Hierdie nasionale vakansiedag is nie net ’n viering van vroue nie, maar ook ’n geleentheid…
-
Karatekas van Wellington skitter in Mexiko
Die karatekas Miané Eksteen (12) en Sebastian Sonnekus (13) het saam met hul afrigter, sensei JP van Heerden (29), skoonskip gemaak by vanjaar se 2024- World Union of Karate Do Federations (WUKF) karate-wêreldkampioenskap in Mexiko en altesaam sewe m









