Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Zimbabwiese bus wat mense in sleepwa weggesteek het naby Hugenote-tonnel afgetrek
’n Bus wat Zimbabwiese burgers vervoer het, is vroeg vanoggend (6 Julie) naby die Hugenote-tonnel op die N1 deur wetstoepassingsbeamptes afgetrek, weens, na bewering, ’n tekort aan die korrekte dokumentasie om Suid-Afrika binne te gaan.
-
Hartverwarmende inisiatief deur Heart NPO tydens storms in Drakenstein
In die hart van Drakenstein, waar die gure weerstoestande tans heers, word noodbehuising aan haweloses in die Toringkerk se saal verskaf. Hierdie inisiatief deur die plaaslike organisasie Heart NPO toon die gemeenskap se toewyding om die minderbevoor
-
Kombuis kronieke | Só vier ons ons Franse herkoms op Bastille-dag
Kombuis kronieke | Só vier ons ons Franse herkoms op Bastille-dag
-
Wes-Kaap departement van onderwys werk hard om storm geaffekteerde skole by te staan
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement is tans besig om die skade aan skole te assesseer wat veroorsaak is as gevolg van vandeesweek se storms.
-
Swaar sneeu val destyds in die Paarl
Die Boland bibber behoorlik sedert Sondag (7 Julie) toe kouefronte die gebied met reën, wind en sneeu begin peper het.
-
-
Paarliete gaan in Parys pronk
Twee inwoners van die Paarl, Veroeshka Grain en haar afrigter, Renfred Dazel, is besig om hulle vir die 2024- Olimpiese Spele in Parys voor te berei, waar hulle Suid-Afrika en hul tuisdorp sal verteenwoordig.
-
Klapmuts concert
As part of the Stellenbosch International Chamber Music Festival (SICMF), the Festival Concert Orchestra will be performing at a free concert at Klapmuts Primary School this weekend.
-
Paarlse huisgesin helder oordag deur ‘munisipale werkers’ beroof
’n Huisgesin van die Paarl is die afgelope Maandag (8 Julie) helder oordag beroof toe twee rowers toegang tot ’n woning verkry het deur hulle as Drakenstein- munisipale werkers voor te stel.










