Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Strooidakkerk se wyn gou te koop
Die Strooidakkerk in die Paarl is alombekend as die eerste en enigste kerk in die land wat sy eie wyn maak, nadat die wingerde hiervoor reeds in die jare 2000 geplant is.
-
Koue eis ook tol van huisdiere, sê DBV
Die koue weer het nie net sy tol geëis van mense nie, maar ook diere, wat in die koue en gietende reën sonder die nodige sorg na hulself moes omsien met beide die Paarl asook Wellington se dierebeskermingsvereniging (DBV) wat…
-
-
-
‘Stoot plaasdam eerder toe,’ eis Newton se inwoners
Inwoners van Newton buite Wellington het tydens ’n onlangse vergadering met ’n afvaardiging van die Drakenstein-munisipaliteit gesê indien die nabye geleë Uitkyk-plaasdam, wat onlangs waterskade by ’n aantal wonings veroorsaak het, geen merkwaardige
-
VF-Plus dien mosie oor Drakenstein-toerisme in
Toerisme in die Drakenstein-gebied bly ’n omstrede onderwerp met verskeie rolspelers wat die munisipaliteit kritiseer oor sy inisiatiewe rakende dié kwessie, en op die onlangse raadsvergadering is die onderwerp wéér deur die VF-Plus geopper.
-
Orrelis en akteur in unieke wêreldreis vol nuusgebeure
Winand Grundling, ’n bekroonde orrelis en wenner van drie Kanna-pryse, en die geliefde akteur en stemkunstenaar Johann Nel tree Sondag 18 Augustus om 17:00 in die NG Kerk Paarl-Vallei in die produksie Aanskou die mens op.
-
-
Desiree is ’n formidabele vrou
Desiree Versnel (89) is nie net ’n Paarliet in murg en been nie, maar ook een van die Paarl se mees formidabele vroue wat wyd en syd bekend is as een van die Boland se beste landskapontwerpers.
-










