Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Bespreek nou jou plek by gedenkskool se lesing
Die Raad van Trustees van die Hugenote Gedenkskool in die Paarl bied hierdie jaar sy 20ste Marie Luttig-gedenklesing op Vrydag 16 Augustus om 18:30 in die Toringkerksaal in die Paarl aan.
-
-
Digkuns-fees huldig Ingrid Jonker
Die digter Ingrid Jonker, wat op 19 September 1933 gebore is en vandeesmaand 90 jaar oud sou wees, is die digter wat vanjaar by die 13de Tuin van Digters in Wellington gehuldig sal word.
-
-
-
Buzy Bees gee 15 jaar om vir ander
’n Groep vroue – deel van die organisasie Buzy Bees – beywer hulle om ander vroue in die gemeenskap op te lei en met praktiese vaardighede te bemoedig.
-
Familie steeds sonder antwoorde oor vrou se dood in haar Paarlse huis in 2018
Die familie van Riana Maritz, wat in Oktober 2018 op die ouderdom van 61 in haar huis in Pleinstraat in die Paarl dood aangetref is, sê hulle sukkel om afsluiting oor haar raaiselagtige dood te kry nadat die polisie aanvanklik…
-









