Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Green se eerste baba is op pad
Die Paarlse oud-Mej. Suid- Afrika, dr. Tamaryn Green, het Maandag (19 Augustus) haar 30ste verjaarsdag gevier en ook die nuus bekend gemaak dat sy swanger is. Green en haar man, Zesimdumise (Ze) Ndwandwe Nxumalo, is opgewonde oor die koms van…
-
House Andrew Murray children’s home – ‘sip and paint’ ladies evening to raise funds
Join House Andrew Murray (HAM) for an unforgettable evening of paint, pizza and wine.
-
-
-
Drakenstein gee senior amptenaar finaal die trekpas ná tugverhoor
Gerald Esau, die Drakenstein-munisipaliteit se voormalige uitvoerende direkteur vir gemeenskapsdienste, is verlede Dinsdag (13 Augustus) finaal deur die munisipaliteit afgedank ingevolge ’n tugverhoor waartydens hy vier onderskeie aanklagte in die ge
-
‘Sien later, Seun,’ toe sterf ma toe bakkie haar tref
“Dankie my seun, mammie sien jou later.” Dít was Myrtle Johnson (65) se laaste woorde aan haar seun voordat sy Maandagoggend vir ’n ondersoek op pad hospitaal toe in Lady Greystraat in die Paarl deur ’n Ford Ranger-bakkie gestamp en…
-
Paarlse redder gaan internasionaal meeding
Donovan van Schoor, ’n reddingswerker verbonde aan die Paarl-nooddienste, is een van drie uit die Kaapse Wynland-distrik wat Suid-Afrika later vanjaar by die World Rescue and Extrication Challenge (WREC) in Portugal gaan verteenwoordig.
-
Veselinternet ná lang wag in Paarl-Oos geïnstalleer
Veselinternet word ná ’n lang gewag uiteindelik in verskeie woonbuurte in Paarl-Oos aangebring.
-
Tee en boeke by Rusoord in die Paarl
As geldinsamelingsprojek hou Rusoord, ’n tehuis vir bejaardes in Paarl, vanjaar ’n spog high tea en Boekedag by Grande Roche, met Ilse Verster, die skrywer van So lyk ’n vrou, as gasspreker.
-
Nog kwalifikasies vir Wellington se Hugenote Kollege
Hugenote Kollege in Wellington het bekendgemaak dat prof. Pieter Duvenage by die kollege aangestel is om nuwe kwalifikasies in die geesteswetenskappe en opvoedkunde te ontwikkel.









