Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nóg inbrake deur ‘Drakenstein munisipale-werkers’
Nóg twee huisgesinne in die Paarl asook Wellington is die afgelope week geteiken deur rowers wat hulle as Drakensteinse munisipale werkers voorgedoen het wat na bewering werk aan die inwoners se kragbokse moes doen.
-
Verbeter fotovaardighede by Taalmonument
As jy onvergeetlike oomblikke en tonele pragtig wil verewig, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se gevorderde werksessie met die fotograaf Peter Haarhoff op Saterdag 5 Oktober die perfekte oplossing.
-
-
Jong paartjie wie se voertuig naby Mbekweni rol, toe ook beroof
Die ma van een van die paartjie wat beroof is nadat hul voertuig gerol het, sê dis skokkend dat die rowers g’n simpatie getoon het nie.
-
Wellingtonner vertel oor TV-kompetisie
’n Bekende inwoner van Wellington het verlede week ’n smakie van die vermaaklikheidswêreld gehad toe sy ’n plek losgeslaan het in die gewilde televisie-vasvraprogram Wie word ’n Miljoenêr.
-
Man aangekeer vir moord op Paarlse pa van 3
Christo Isaacs, ’n 32-jarige man vermoedelik van Kylemore op die Helshoogtepas buite Stellenbosch, is die afgelope Vrydagaand in hegtenis geneem vir die moord op Geoffrey Fredericks (32) by die Frendo’s-kroeg in die Paarl Sondag 25 Augustus in die og
-
Wat huiseienaars oor dié nuwe sonkrag regulasies moet weet
Nuwe regulasies het op 1 Julie in werking getree, wat ’n groot uitwerking op sonkraginstallasies in die Drakenstein- munisipale gebied gaan hê. Daarmee gepaard kan huiseienaars wat nie aan hierdie regulasies voldoen nie, ’n stewige boete opgelê word.
-
Rusthof-ouetehuis in die Paarl het g’n plan om te verskuif
Die Rusthof-ouetehuis in Paarl-Oos is nie van plan om in die nabye toekoms na ’n ander perseel te verhuis nie, het die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling bevestig.
-
Gesond bly in liggaam, gees
Bejaardes, afgetredenes en ouer mense word dikwels met verskeie negatiewe etikette bestempel, soos “sorglas op die ekonomie” of “grys tsoenami.”.
-
Twee Paarlse kleuters sterf tragies
’nSomber atmosfeer het die afgelope naweek oor die Paarl toegesak toe twee vierjarige kinders in twee afsonderlike voorvalle doodgery is. Om te sê dat hul families deur die tragedie verpletter is, is ’n onderbeklemtoning van die warboel emosies wat h









