Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Karate-meester kry gesogte rang
Francois du Plessis, ’n karate-instrukteur wat al langer as 30 jaar karate by skole in die Paarl, Stellenbosch, Strand en in die noordelike voorstede afrig, het pas sy gesogte 7de rang (dan)-swartgordel verwerf. Die eksamen is onder die werêldhoof va
-
Skink ’n glas uit die Wynlande om braaivuur
Die braaivleisvuur brand, jou vleise staan reg en die bykosse is gemaak – maar wat skink jy vanuit die Wynlande in jou braaivleisglas?.
-
Ma sterk in hospitaal aan ná ongeluk haar dogter eis
’n Week nadat die vierjarige Starlin Heswick doodgery is, weet haar ma, Malony Juries, nog nie van haar kind se tragiese afsterwe nie.
-
Kreatiewe Paarliet bekend vir haar kleurvolle klimrame
Die Paarliet Leanie van der Vyfer is ’n besonderse ontwerper. Met haar verbeeldingryke denke pak sy kunssinnige konsepte, waaronder speelgronde, klimrame en speelhuise, met flair aan.
-
Paarlse Laurinda tree op by WF
In die produksie -LOOS pak Laurinda Hofmeyr en Joanie Combrink verlies en die invloed daarvan op die mens met musiek, sang en woordkuns.
-
-
-
Sunfield Home slaan ’n kolhou met uitmuntende gholfdag
Sunfield Home slaan ’n kolhou met uitmuntende gholfdag
-
Nóg inbrake deur ‘Drakenstein munisipale-werkers’
Nóg twee huisgesinne in die Paarl asook Wellington is die afgelope week geteiken deur rowers wat hulle as Drakensteinse munisipale werkers voorgedoen het wat na bewering werk aan die inwoners se kragbokse moes doen.
-
Verbeter fotovaardighede by Taalmonument
As jy onvergeetlike oomblikke en tonele pragtig wil verewig, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se gevorderde werksessie met die fotograaf Peter Haarhoff op Saterdag 5 Oktober die perfekte oplossing.









