Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Acknowledging women’s role in fighting injustice and GBV
Acknowledging women’s role in fighting injustice and GBV
-
Franschhoek-landbouers vereer
Die Wes-Kaapse departement van landbou in samewerking met die Franschhoek-toerismekantoor het verlede week hul jaarlikse landbouwerkerskompetisie vir die Franschhoek-streek gehou, waartydens landbouwerkers uit die streek met toekennings vereer is.
-
Só verloop Korabie se eerste 100 dae as Drakenstein-burgemeester
Slegs twee dae ná sy verkiesing op 5 April vanjaar as die Drakenstein-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, was hy reeds in die diep kant ingegooi toe stormweer verwoesting oor groot dele van die munisipaliteit gesaai het – een van vele krisiss
-
-
Noodnommers vir polisie
Dit is baie belangrik om op hoogte te bly van die nodige noodnommers. Dus wil die Paarl-Oos-polisie graag gemeenskapslede in kennis stel van, of herinner aan hul telefoon- en selfoonnommers waarop die polisie bereik kan word.
-
-
-
Paarliet maak deure vir ander oop
Deur die opofferinge van haar ma maak Abigail Lombard vandag deure vir ander oop om kennis op te bou en hul eie ondernemings na nuwe hoogtes te neem. Haar goeie werk word raakgesien deurdat sy onlangs in twee kompetisies benoem…
-
Drakenstein se wyne van die beste in die vallei
Drakenstein-vallei se Perdeberg-wynlandgoed buite die Paarl het by die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV) in samewerking met Agri-Expo met ’n klomp toekennings weggestap.
-









