Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stand van paaie in Drakenstein ’n kopseer ná nat winter
Ná een van die natste winterseisoene in jare het die VP Plus in Drakenstein gesê die munisipaliteit sal moet herbesin oor hoe hy die instandhouding van sy padnetwerk prioritiseer te midde van slaggate en verkrummelende teer- oppervlaktes wat feitlik
-
-
Skool hou basaar
Die Paarl-gemeenskap en oudstudente asook oudonderwysers word genooi om die jaarlikse skoolbasaar van die Laerskool Paulus Joubert, wat Saterdag 12 Oktober op die skoolterrein plaasvind, by te woon.
-
Taxi-staanplek afgebreek
Die Drakenstein-munisipaliteit het begin om die ou taxi-staanplek by die Hugenote-treinstasie in die Paarl, wat die afgelope paar jaar deur haweloses vir huisvesting gebruik is, af te breek.
-
Paarl se Mienke wen toekenning
Die Paarlse aktrise Mienke Ehlers is by die gesogte Silwerskermtoekennings vir film en televisie aangewys as beste nuweling in ’n telenovela of sepie vir haar rol in Wyfie.
-
-
-
Bedelaar-brandpunt weer in kollig na man naak staan
Mense, insluitend kinders, wat op die hoek van Lady Greystraat en Jan van Riebeeck-rylaan bedel, is ’n konstante probleem en veiligheidsrisiko vir motoriste.
-
DA-koukus in Drakenstein nie eens oor stadsbestuurder
Die regerende DA-party in die Drakenstein- munisipale raad is verdeeld oor die toekoms van dr. Johan Leibbrandt, die stadsbestuurder, na aanleiding van ’n stemnota deur ’n DA-raadslid waarin sy vra dat Leibbrandt se beweerde gedrag teen vroulike werk
-









