Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lila die ‘Nuwe Gesig’-wenner
Die 17-jarige Lila Nienaber van die Hoërskool Gimnasium Paarl is onlangs aangewys as die gesamentlike wenner van die Sarie-Nuwe Gesig-kompetisie.
-
-
Vier Ingrid Jonker saam by Tuin van digters-digfees
Kom bymekaar om saam-saam by mekaar te leer en mekaar anders te maak by vanjaar se 13de Tuin van Digters-digfees op Vrydag 13 en Saterdag 14 September in die geboue en digterstuin van die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
-
Ma lewenslank gevonnis ná moord op babadogter
’n Inhegtenisneming deur die Groot Drakenstein-polisie, wat ook tot ’n lewenslange vonnis gelei het, was vir ondersoekbeamptes ’n bittersoet oomblik.
-
Onnies in WK bekommerd oor poste
Die Wes-Kaapse Onderwys-departement (WKOD) het verlede week aangekondig meer as 2 000 van die onderwysposte in dié provinsie sal volgende jaar nie beskikbaar wees nie.
-
-
Nuwe lyne op R44 in Wellington vertoon kronkelrig
Motoriste wat gereeld van die R44, oftewel die Hermon-pad, tussen Wellington en Hermon gebruik maak, is ontnugter oor die nuut geverfde lyne wat kronkelrig vertoon.
-
-









