Kersvader het die afgelope Saterdag (16 Desember) by die Afrikaanse Taalmonument ’n draai gemaak en geskenke uitgedeel vir die kinders wat kom kuier het. Cee-Jay Hartebeest-Louw (links) en Maliya Leibrandt (regs) was baie opgewonde toe hul geskenke oorhandig is.Foto: Chantélle Hartebeest
Is Kersvader Afrikaans?
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.