Kabouterplaas en Pikkieland-kleuterskool in Wellington het Sondag (4 Desember) by Nelson’s Creek-wynlandgoed hul jaarlikse Kersboom-afsluiting gehou. Hierdie twee kleuterskole het byeengekom en altesaam 100 kinders het van Kersvader geskenke ontvang.

Kersvader deel geskenke aan kleuters uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article