Savion-Jean Fortuin was baie gelukkig met sy geskenk wat hy van Kersvader gekry het.Foto’s: Chantelle Hartebeest

Kersvader verras kinders by Taalmonument-piekniek

Savion-Jean Fortuin was baie gelukkig met sy geskenk wat hy van Kersvader gekry het.Foto’s: Chantelle Hartebeest

Die Afrikaanse Taalmonument het die afgelope Saterdag ’n volmaanpiekniek gehou. Alhoewel die weer anders besluit het, is die kindertjies steeds vermaak deur die kulkunstenaar Glendini. Kersvader het ook die kinders verras en geskenke uitgedeel.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article