Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Features
-
Babylonstoren leads effort to restore Berg River’s Witvis
Babylonstoren and partners reintroduced the endangered Berg River Witvis in a project in February, restoring indigenous populations.
-
SPONSORED | Pharmacy of the week: Paarl East Pharmacy
Behind the counter of a local Paarl pharmacy, there’s a story of kindness, dedication, and a deep love for the people it serves.
-
Paarl’s first cochlear implant performed on 69-year-old retired teacher
After depending on a hearing aid for more than 30 years 69-year-old former teacher Hendrina Nel experienced what some may still see as a miracle – the gift of hearing. But really, she was at the receiving end of medical…
-
Platejoggie van Klapmuts oorleef kankerdiagnose, stel EP bekend
Lance Booysen, ’n 36-jarige kunstenaar van Klapmuts, het fase 3 Hodgkin-lymfoom oorleef en sien nou uit na die vrystelling van sy debuut-EP op 31 Oktober.
-
LUISTER | ‘Dalk is dit generasies van trauma wat ons mal maak’ – aktivis
Hy is bly dat daardie kontroversiële potgooi-uitsending waarin uitlatings oor die bruin gemeenskap gemaak is opspraak gemaak het, want dit is hoogtyd dat bruinmense se worsteling met hul identiteit aan die groot klok gehang word. Só het Denver Toroga, ‘n…
-
‘Ja!’ vir nuwe hospitaal in die Paarl
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit is die mening van Michiel Scharrighuisen, ‘n direkteur by die…
-
NG kerk Wellington vier 185 jaar
Die Wellington-Moederkerk het op 26 Julie haar 185ste bestaansjaar gevier, met ‘n ryk geskiedenis van lidmate, geestelike herlewing en strukturele groei sedert die oprigting in 1840.
-
Budapest police to question city’s Mayor for organising Pride march
Budapest police have summoned Mayor Gergely Karacsony for questioning as a suspect in a criminal investigation after he helped organize the city’s 30th Pride parade in defiance of an official government ban
-
Theuns Jordaan se nalatenskap bereik Europa: Tribute-konsert gaan Amsterdam toe
Na die oorweldigende sukses van die Theuns Jordaan Tribute-konserte op Loftus Versfeld en die DHL Stadion, waar skares van meer as 15 000 mense die ikoniese Suid-Afrikaanse musikant geëer het, breek die produksie nou nuwe grond met sy eerste Europese…










