Emo Adams en die Take Note Band asook ander plaaslike kunstenaars tree Donderdag 23 Junie om 18:00 in die Wellington-stadsaal op. Die optrede word deur St. Albans Primêre Skool aangebied. Kaartjies kos R200 per persoon en is beskikbaar by die skool.

Credit: SYSTEM

Emo Adams en Take Note sing by St Albans Primêr

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article