Van die Laerskool Hugo Rust se gr. 6- en gr. 7-leerders het aan die jaarlikse Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deelgeneem. Al vier het goeie prestasies behaal. Van links is Johan de Jonge met 84% (A), Marize Peek het 86% (A+) behaal, Rochelle Lategan het geskitter met 90% (A++) en Noah van Niekerk het 84% (A) gekry.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Redenaars presteer goed by kompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article