Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Praktiese wenke vir jou inkopies
Met kruidenierswarepryse wat ’n voordurende bekommernis en besprekingspunt is, is dit van kardinale belang vir Suid-Afrikaners om bedag te wees op die geld wat hulle bestee.
-
How to navigate, overcome lack of retirement planning
With nearly one-third of working women lacking retirement savings and enduring the dual pressures of the gender pay gap and unpaid household labour, achieving financial stability can be particularly tough.
-
Sakekamer vereer dié baanbrekers
Die Paarlse tak van Manzi Water spesialiseer in ’n wye reeks drankies en bekostigbare, omgewingsvriendelike drinkwater en is die afgelope Vrydag as Drakenstein Sakekamer se onderneming van die jaar aangewys.
-
Beplan vroegtydig vir jou mediese dekking in aftrede
In Maart 2024 was die wêreld geskok om te verneem dat kanker skielik by twee lede van die Britse koninklike familie gediagnoseer is.
-
Rentekoers bly selfde
Die monetêre beleidskomitee (MBK) het by sy onlangse vergadering aangekondig dat die rentekoerse onveranderd op 8,25% (repokoers) en die prima uitleenkoers op 11,75% sal bly.
-
Inskrywings nou oop vir Diners Club-wynmakers
Inskrywings vir die gesogte Diners Club-toekennings, Wynmaker van die Jaar en Jong Wynmaker van die Jaar, het geopen.
-
Die Maskerbal is terug – ter viering van Vrouemaand
Drakenstein Sakekamer beplan vir Vrouedag, 9 Augustus, ’n glansgeleentheid – ’n groot maskerbal op 7 Augustus met ’n veiling op die Laborie-landgoed in die Paarl.
-
No interest-rate cuts quite yet
Every time the Monetary Policy Committee (MPC) is set to meet, South Africans wait in bated breath to hear if their debt repayments will finally become easier to manage in July following a much-anticipated interest-rate cut. After the markets respond
-
Petrolprys daal nie gou
Die vooruitsigte vir petrolprysverlagings in Augustus vervaag vinnig, met die jongste data wat ’n plat resultaat en ’n waarskynlike styging vir diesel toon.
-
Stryd om laer
Die departement van minerale hulpbronne en energie het misluk om ’n komitee te stig om Suid-Afrika se brandstofprysmetodologie oor die afgelope twee jaar te hersien.





